Artisan_Plus
Vir vakmanne, tegnici en diensbesighede.
- Werkkaarte, werkskedules en roetine instandhouding
- Kwotasies, fakture en kliëntgeskiedenis
- Voorraad, onderdele en verskaffers
- Foto's, notas, handtekeninge en verslae
FixxWorx bring jou dienswerk, skoonmaakbeheer, voedselveiligheid en redaksionele publikasie onder een netjiese sagteware-sambreel.
Vir vakmanne, tegnici en diensbesighede.
Vir skoonmaakdienste, restaurante, fast food, catering en voedselveiligheid.
Digitale redaksie- en publikasieplatform vir Mediakom personeel.
FixxWorx gee jou gereedskap om minder tyd op papierwerk te spandeer en meer tyd aan kliënte, kwaliteit, nakoming en winsgewendheid te bestee.
Van die eerste oproep tot die finale faktuur: hou werkkaarte, kwotasies, kliënte, voorraad en tegnikus-notas op een plek.
Besoek Artisan_Plus →Gee bestuur 'n duidelike spoor van roosters, inspeksies, HACCP kontroles, foto's, regstellende aksies en oudits.
Besoek SkoonSys →'n Interne digitale nuuskantoor vir artikels, media, redaksionele goedkeurings en publikasiebeplanning. Slegs vir gemagtigde personeel.
Personeelportaal 🔒Praat met iemand wat jou mark, veldwerk en daaglikse druk verstaan.
Ontwerp vir werksomgewings waar sein en infrastruktuur nie altyd perfek is nie.
Rolgebaseerde toegang help dat personeel net sien wat hulle moet sien.
Vervang los vorms, WhatsApps, notas en lêers met een georganiseerde proses.
Kry geskiedenis, statusse, foto's, aksies en verslae wanneer jy dit nodig het.
Begin eenvoudig en brei later uit soos jou kliënte, spanne en prosesse groei.
Ons hanteer fakture, EFT, aktivering en toegang privaat. Geen bankbesonderhede word op die publieke webwerf gewys nie.