🌾 Compliance Software
SkoonSys
Voedselveiligheid, skoonmaakskedules, temperatuur logs, oliebeheer en nakoming vir kombuise en voedselbesighede.
Wat dit doen
- HACCP rekordhouding
- Temperatuur logs
- Olie kwaliteit
- Skoonmaak skedules
- Oudits
- Nakomingsverslae
Vir wie?
Besighede waar voedselveiligheid en skoon rekords belangrik is.
RestaurantsFast FoodCateringFood Manufacturing